Be The Gift You Bring!Be The Gift You Bring!Be The Gift You Bring!

View photo
0 Votes
0
84
3 TRUCK COLLISION SWAKOPMUND
Die oorblyfsels van die 3 vragmotors wat in 'n brand op die pad net buite Usakos oppad na Swakopmund verwoes is. Betroubare en korrekte inligting wat betref die oorsaak is nog nie beskikbaar nie. Een bestuurder is in Usakos in die hospitaal en een is nog soek. Dit was die tweede keer binne 12 ure dat die pad tussen Windhoek en Swakopmund vir verkeer gesluit is.
Comments
Order by: 
Per page:
 
  • There are no comments yet
Share this with Friends
Actions
Author
X-Local SA Admin
Love one another!
Photos From This Album
Photo info
Date
03.06.2017 (167 days ago)
Category