Be The Gift You Bring!Be The Gift You Bring!Be The Gift You Bring!



Article

Hallo almal,


Marie* het my nounet gebel. Jan* was gister in vergadering met een van sy groot kliente, Exxaro myn, wat steenkool verskaf aan Eskom. Hulle het aan hom gesê 'n totale kragineenstorting binnekort, is onafwendbaar. En hierdie is nie 'n grap nie.

Kry genoeg gas, brandstof in motors, water, bietje kontant, water, kerse/ligte, selfone gelaai, droë rantsoene, vir 1 - 3 weke bymekaar (mens kan altyd alles weer gebruik as die nie nodig was nie). Hierdie is nie 'n grap nie, Marie* was baie ernstig en het my gevra om aan almal die boodskap deur te stuur.

Sy sê Eskom gebruik, volgens wat aan Jan* vertel is, tans 163 miljoen liter diesel per dag, daardie opwekkers van hulle is nie veronderstel om permanent te loop nie en sal waarskynlik binnekort ingee as hulle permanent in bedryf is.


Ek ys maar as ek aan die gevolge van hierdie situasie dink.


Baie liefde groete aan almal!


Elisie *
E-pos: xxxxxx
Sel: xxxxxxx
Fax-epos: xxxxxxx

Ok mense die is ernstig, forward aan soveel as moontlik, kom van n vertroulike bron!!

* Skuilname gebruik

ESKOM LOAD SHEDDING Schedules

23.04.2015
 


Comments
Order by: 
Per page:
 

Rating
2 Votes

Updated SA Jobs

Share this with Friends
Actions